top of page
Search
The Risks of Certainty
I have always had a difficult time with certainty. My mind doesn’t operate well in the mode of ‘black and white’ and I find myself enjoying the world of grey and rainbow colours. Nuance and patterns with a twist. I wonder if that’s the one thing that AI cannot take from us - all the ways in which the patterns are not predictable and things don’t inevitably go only one way or another. I understand the need for certainty. There is safety and predictability in having clear param
taliapotgieter
Jul 143 min read
Briefie vir wanneer jy moeg is
Ek dink aan jou, die leser van hierdie briefie, as 'n liewe vriendin of vriend. En ek skryf die brief vir jou en sommer ook vir my. Ek bevind myself die ander aand in trane vir geen werklike groot rede. Dit is die moegheid wat my tref vir al die baie klein en medium en groot dinge van die laaste tyd. Toe my kinders met groot ogies na my kyk, en ek toe nog bo-op die tranerigheid en knorrigheid begin skuldig voel dat ek vir my kinders emosionele letsels gaan gee as hulle my so
taliapotgieter
May 194 min read


Peach Apricot Beechies
Dit is amper vakansietyd in die Wes-Kaapse kusdorp waar ons woon. Môre is dit Desember, maar dit lyk al vir ‘n week of twee asof vakansie en Kersfees kom. Daar is meer karre op die paaie, parkering raak skaars, en inwoners neem een van twee posisies in – moerig dat die binnelanders op pad is, óf gereed vir die ‘as dit pap reën moet jy skep’ situasie wat besigheidsmanne breed laat glimlag in antisipasie. ‘n Man in sy kar met 'n plaaslike nommerplaat wys ‘n onbeskofte vinger vi
taliapotgieter
Nov 30, 20256 min read


Losing A Loved One To Suicide
An Invitation A few years ago, I shared a series of essays on Losing a Loved One to Suicide . It lived on a blog page for a while,...
taliapotgieter
Apr 24, 202517 min read
bottom of page